Ma-en-dogter-oggend

aangebied deur Solidariteit Helpende Hand Wonderboom-tak

30 Augustus 2025  |  09:00 vir 09:30

Keurboom Function Hire, Catering & Venue, Hoewe 118, Raasblaarstraat, Roodeplaat

Tema: Verstaan mekaar beter

Spreker: Hanlie du Plooy – pastoor, berader en spelterapeut

Gaskunstenaars: 'n Finalis vir Mev. Suid-Afrika 2025 – 'n Spesiale boodskap

Optrede deur 'n jong sangeres

Kontakpersone: Louise Fest (083 711 9846)  |  Jacoba Engelbrecht (082 323 3392 na ure)

Gebruik die onderstaande aanwysings na Keurboom venue. Jy ry geen grondpad nie.

  1. Ry met Zambesi rylaan (R513, Sefako Makgatho) tot by die verkeerslig na die Moloto pad (R573).
  2. By die verkeerslig, draai links in die Moloto pad en ry tot by Tamboti weg.
  3. Draai links in Tamboti weg en ry tot by Sekelbos straat.
  4. Draai regs in Sekelbos straat (hierdie is ‘n plaveisel pad) en ry to by Raasblaar straat.
  5. Draai regs in Raasblaar straat.
  6. Ingang na Keurboom Function Hire is by die 1ste rooibruin hek op linkerkant.
  7. Toet indien die hek toe is.

Koop hier jou kaartjie!

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*